![]() ![]() |
![]() |
DIE EENJAAR BOODSKAP MET OORDENKINGS |
|
OOR DIE OUTEUR Jan van der Watt (DD [Nuwe Testament]; DLitt [Grieks]) is professor en hoof van die Departement Nuwe-Testamentiese Wetenskap aan die Universiteit van Pretoria. Hy was betrokke by verskeie nasionale en internasionale Bybelvertalingsprojekte. Hy het al sowat 45 boeke gepubliseer as skrywer, redakteur of medewerker en is bekroon met die Andrew Murray-prys vir Die Bybel A-Z. Jan van der Watt is die hoofredakteur van die Review of Biblical Literature, die mees verteenwoordigende internasionale tydskrif vir resensies van Bybelse literatuur. Hy is ook die subredakteur verantwoordelik vir die Johannese geskrifte en Algemene Briewe in die 25 volume standaard De Gruyter's International Encyclopedia of the Bible, tans die mees omvangryke internasionale projek in die veld van Bybelse akademiese publikasies. Ontmoetings
met God is kosbare oomblikke in 'n mens se lewe. Dit is veral in ons stiltetyd,
wanneer ons stil word met sy Woord en sy boodskap vir ons hoor dat ons
verhouding met Hom verdiep.
|
Lees
die Nuwe Testament in 366 dae deur KORT KOPIE Beleef 'n inniger stiltetyd saam met die Here. Die Eenjaarboodskap met oordenkings kombineer die volledige teks van Die Boodskap se Nuwe Testament met 'n oordenking vir elke dag. So sal jy vir 366 dae 'n inniger stiltetyd saam met die Here deurbring en Hom ook beter leer ken deur sy Woord. UNIEKE VERKOOPPUNTE - Bekroonde
en gewilde outeur. KLEINHANDELONDERSTEUNING Reklame Promosies ANDER BOEKE DEUR DIE OUTEUR - Apokriewe
Ou en Nuwe Testament (redakteur) |
|