![]() ![]() |
|
|
|
|
Party mense
maak engele af as irrelevant, ander ide-aliseer hulle as feetjie-agtige
karakters wat telkens op die regte tyd verskyn om een of ander sterfling
te hulp te snel.
OOR DIE OUTEUR Jaco Thom is 'n predikant van die NG Gemeente Toringkerk in die Paarl. Hy beskou sy skryfwerk as 'n verlengstuk van sy predikantewerk en skryf daarom boeke wat daarop gemik is om die leser te help om die Bybel beter te verstaan en te gebruik. Jaco is getroud met Elmien, 'n musiekonderwyseres en orrelis, en die egpaar het drie dogters.
|
Die
hemelbodes vertel die Bybelverhaal KORT KOPIE Vanaf die skepping tree engele op as bemiddelaars tussen God en mens en gryp hulle op Gods bevel ín in die lewe van mense. Die hemelbodes spieël die Bybel vanuit 'n heeltemal nuwe perspektief en gee die leser nuwe insig in verhale wat reeds jare lank gelees word. UNIEKE VERKOOPPUNTE - Bekende
outeur ANDER BOEKE DEUR DIE OUTEUR - Die goewerneur
(Fiksie/Histories) |