wanneer ek my oe oopmaak elke dag voel dit ek wil lag hy het my lewe verryk en nou kan ek aanstryk eers was my lewe vol verbittering seer en ontnugtering nou wil ek jubel en sing want ek is deur god se engele omring