| |
Is aan my gegee, die Mooiste Blond,
So saggies fyn en rond
..
Aan God al die eer
Wat weet wat ek begeer,
en stuur toe vir my 'n wonder,
waaraan ek my nogsteeds verwonder.
Kan een man so gelukkig wees?
Maar ek is so bevrees
Dat sy van my sal genees
En as dit gebeur sal dit nie God se wil wees
.
|
|