Poetry

Gedigte

     
     
 

'n Groot Figuur – Wyle F.A. Moll
Oorlede Des. 1989

 
 

 

Met sy invloed wat so wyd kan strek
Tot die einde van sy liewe land
Met sy woorde ongetel
Sleur hy almal aan die hand.

Die wat volg, kan sien
Hul glo dit wat hy beplan
Deur te sien wat hy bedoel
Terwyl hy weet wat hy kan.