Poetry

Gedigte

     
     
 

HIER IS EK, HEER - Nicolene Smuts

 
 


Ek sukkel en ek struikel deur die lewe, Heer
Maar vandag wil ek net weer sê

Hier is ek, Heer

U weet van al my drome, U ken ook my hart
En vandag sê ek net weer

Hier is ek, Heer

U is steeds met my, U het my nooit verlaat
Maar U het gewag dat ek opreg moet sê

Hier is ek, Heer