|
Lewe na die dood
Dit is iets wat vir almal wag
Wat gaan jy geniet die lewende brood
Of gaan jy in die hel le dag en nag
Die einde is naby
Almal moet hulle lewens in orde kry
Daar is nie meer tyd
Om jouself later te verwyt
Ek sien die lewende lig
So net verby die brug
Amper soos in juresalem
Dit is vir ons bestem
Maak jou sake reg
Volg die Here se weg
Vergewe en vergeet
Ons het die Here se liefde nou beet
|