|
Soos 'n ongeslypte diamant het ek daar gelê
Hy het my dopgehou en gewag dat ek moet sê
Neem my Heer net soos ek is
Ongeslyp en van geen nut
Vandag my Dierbare Liewe Heer
Is hierdie ongeslypte diamante geslyp
Met U beitel en U hammer
Is ek, die ongeslypte diamante, nou 'n Koningskind
|