Aan die sypaadjie van die lewe Vêr van die kern van gesag oor menseregte, tref ons hom in sy eie ryk Sonder sidder of bewe Vertrap hy ook dié Gesag. Menige straatgevegte Het sy ontembaarheid laat blyk.